Modulekode | FRK 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Die aard en funksie van rekeningkunde; die ontwikkeling van rekeningkunde; finansiële toestand; finansiële prestasie; die boekstawingsproses; verwerking van rekeningkundige data; elementêre inkomstestaat en balansstaat; dokumentevloei; rekeningkundige stelsels; inleiding tot interne beheer en interne beheermaatreëls; bankrekonsiliasies; kontrolerekeninge; aansuiwerings; opstel van finale state van 'n eenmansaak; die rekeningkundige raamwerk. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Agribesigheidsbestuur BCom Beleggingsbestuur BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonometrie BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika: Inligtingstelsels BCom Kommunikasiebestuur BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Opsie: Voorsieningskettingbestuur BCom Regte BCom Rekreasie- en Sportbestuur BCom Statistiek BIT Inligtingtegnologie BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BScAgric Landbou-ekonomie: Agribesigheidsbestuur BVerbruikerswetenskap Gasvryheidsbestuur BVerbruikerswetenskap Kleding: Kleinhandelbestuur BVerbruikerswetenskap Voedsel: Kleinhandelbestuur BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Regsgeleerdheid Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Rekeningkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App